Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:36 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het Barnabas vir Paulus kom sê: “Kom ons gaan lê weer besoek af by die gelowiges in al die stede waar ons vroeër die Woord van die Here verkondig het. Dan kan ons sien hoe dit met hulle gaan.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:36 in konteks