Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:35 Die Boodskap (DB)

Paulus en Barnabas het in Antiogië agtergebly. Hulle het die gelowiges geleer hoe om te leef soos God dit wil hê. Hulle het ook die goeie nuus oor Jesus onder die inwoners van die stad bekendgemaak. Baie ander gelowiges het presies dieselfde gedoen.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:35 in konteks