Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 5:11 Die Boodskap (DB)

My liewe broers en susters, daar by julle word ’n storie versprei dat ek sou gesê het dat gelowiges nog steeds besny moet word. Dit is ’n leuen. Ek sou mos nooit soveel teëstand ervaar het as ek dit gesê het nie. My prediking oor die kruis sou dan nie so ’n groot probleem vir my opponente gewees het nie. Dit lyk vir my diegene wat sê Christene moet besny word, het julle kop behoorlik deurmekaargemaak.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 5

Kyk Galasiërs 5:11 in konteks