Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 5:10 Die Boodskap (DB)

Maar voordat julle dink ek het julle heeltemal afgeskryf, wil ek darem net sê: ek is nie te mismoedig oor julle nie. In vertroue op die Here weet ek dat julle nie op sleeptou geneem sal word deur verkeerde leringe nie. Maar daardie persoon wat julle kop so deurmekaar kom krap het, wie hy ook al is, speel met vuur. God se oordeel wag op hom.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 5

Kyk Galasiërs 5:10 in konteks