Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 4:6 Die Boodskap (DB)

Omdat julle nou God se kinders is, het Hy die Gees van Christus na ons toe gestuur. Die Heilige Gees bind ons styf aan God vas met ’n onbreekbare band van liefde. Dit is Hy wat aanhoudend hier binne-in ons uitroep: “Vader, liefdevolle Vader!”

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 4

Kyk Galasiërs 4:6 in konteks