Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 4:23 Die Boodskap (DB)

Die een het hy by ’n slavin, Hagar, gehad. Sy naam was Ismael. En die ander seun by sy eie vrou, Sara. Sy naam was Isak. Die kind wat hy by die slavin gehad het, is gebore toe Abraham probeer het om sélf God se beloftes waar te laat word. Maar die ander kind is gebore presies net soos God hom belowe het dit sou gebeur.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 4

Kyk Galasiërs 4:23 in konteks