Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:18 Die Boodskap (DB)

As ons die seëninge wat God in hierdie ooreenkoms aan Abraham belowe het, kon kry deur slegs te doen wat die wet sê, is sy ooreenkoms met Abraham mos uitgedien. Maar gelukkig geld God se beloftes aan Abraham nog steeds. God het immers al hierdie beloftes aan Abraham gemaak omdat hy in Hom geglo het.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:18 in konteks