Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:17 Die Boodskap (DB)

Wat ek probeer sê, is dit: God het ’n wettige ooreenkoms met Abraham gemaak. Niemand kan dit nou ongeldig verklaar nie, ook nie die wet van Moses nie. Toe die wet sowat 430 jaar later gekom het, het dit nie hierdie ooreenkoms gekanselleer nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:17 in konteks