Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:14 Die Boodskap (DB)

Maar die goeie nuus is dat Christus Jesus se dood vir mense uit ander volke die kans bied om nou ook deel te hê aan die seëninge wat God vroeër oor Abraham uitgestort het. Maar dis nie al nie. Ons wat in Christus glo, het ook die Heilige Gees ontvang, presies net soos God ons belowe het.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:14 in konteks