Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:13 Die Boodskap (DB)

Christus het ons daarvan kom vrymaak. Hy het God se vloek wat rus op almal wat nie stiptelik doen wat die wet vra nie, op sy eie skouers geneem. Dit het aan die kruis gebeur. Daar het Christus in ons plek ’n vervloekte geword. Die Bybel sê mos: “God vervloek elkeen wat aan ’n houtpaal hang.”

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:13 in konteks