Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:8 Die Boodskap (DB)

Hulle het besef dat God presies dieselfde boodskap aan my gegee het om aan mense buite Israel bekend te maak as wat Petrus onder die Jode verkondig. Natuurlik was dit nie vir my ’n verrassing nie. Dieselfde God wat Petrus as sy apostel aangestel het om onder mense te werk wat besny is, het my ook aangestel as sy apostel om onder mense te werk wat nie die teken van die besnydenis aan hulle liggame het nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:8 in konteks