Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:21 Die Boodskap (DB)

Ek kan nooit God se goedheid deur my vingers laat glip nie. As ek nou, na alles wat God vir my gedoen het, steeds probeer om self ’n plek in die hemel te verdien deur te doen wat die wet sê, is Christus verniet aan die kruis dood.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:21 in konteks