Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 1:9 Die Boodskap (DB)

Kom ek sê dit nog ’n keer sodat julle baie mooi kan hoor: as enigiemand dit sou waag om iets anders oor Christus te sê as wat julle by my gehoor het, wag daar groot probleme op hulle. God se verskriklike vloek sal hulle tref.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 1

Kyk Galasiërs 1:9 in konteks