Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 1:4 Die Boodskap (DB)

Jesus Christus het sy lewe vir ons opgeoffer sodat ons sondes nie meer soos ’n muur tussen God en ons staan nie. Hy het dit vir ons gedoen om ons uit die kloue van hierdie sondige wêreld te bevry. Op hierdie manier het Jesus ons God en hemelse Vader se raadsplan tot uitvoer gebring.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 1

Kyk Galasiërs 1:4 in konteks