Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 1:23 Die Boodskap (DB)

Al wat hulle van my geweet het, was die volgende brokkie nuus: “Daardie man wat ons vroeër vervolg het, verkondig nou die evangelie. Hy praat nou met ander mense oor die geloof wat hy vroeër probeer uitroei het.” Natuurlik was hulle baie bly daaroor.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 1

Kyk Galasiërs 1:23 in konteks