Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 1:2 Die Boodskap (DB)

Jesus Christus het my as ’n apostel aangestel, saam met God die Vader wat Hom uit die dood laat opstaan het. My aanstelling as apostel kom nie van mense af nie. Ek en die gelowiges wat hier by my is, groet julle almal daar in die kerke in Galasië.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 1

Kyk Galasiërs 1:2 in konteks