Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 1:17 Die Boodskap (DB)

Ek het ook nie Jerusalem toe gegaan om daar te gaan kers opsteek by diegene wat voor my al apostels was nie. Nee, ek is direk na my bekering Arabië toe. Later het ek teruggegaan Damaskus toe.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 1

Kyk Galasiërs 1:17 in konteks