Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 4:9 Die Boodskap (DB)

Ek stel mos vir julle ’n goeie voorbeeld. Ek het baie dinge vir julle vertel. Julle het baie by my geleer. Wat julle my gesien doen en gehoor sê het, moet julle net so doen en sê. God sal julle nie los nie. Hy sal by julle bly. By Hom sal julle veilig en gelukkig voel.

Lees volledige hoofstuk Filippense 4

Kyk Filippense 4:9 in konteks