Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 4:10 Die Boodskap (DB)

Ek kan julle nie sê hoe bly ek is dat julle my nie vergeet het nie. Ek is saam met die Here daaroor bly. Vir ’n lang tyd het julle nie kans gehad om dit te wys nie. Maar ek weet dit het nie beteken dat julle nie vir my omgee nie. Daar was net nie vir julle ’n kans om iets te doen nie.

Lees volledige hoofstuk Filippense 4

Kyk Filippense 4:10 in konteks