Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 3:7 Die Boodskap (DB)

Al dié dinge was eers vir my ook baie belangrik. Maar Christus het my oë laat oopgaan. Dit het glad geen waarde meer vir my nie. Ek het besef hoe dit ’n mens se aandag kan aftrek van wat regtig belangrik is, en dit is dat ek Christus Jesus as my Here leer ken het.

Lees volledige hoofstuk Filippense 3

Kyk Filippense 3:7 in konteks