Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 3:5 Die Boodskap (DB)

is ek op die agtste dag besny. Dan is ek ook nog deel van die room van die Israeliete: ek is ’n Benjaminiet. Ek is vlot in die Hebreeus wat in die godsdienstige byeenkomste van die Jode gebruik word, en nie elkeen kan dit sê nie. Ek was ook ’n lid van die party van die Fariseërs, ’n groep wat die Joodse wet stiptelik nakom.

Lees volledige hoofstuk Filippense 3

Kyk Filippense 3:5 in konteks