Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 3:17 Die Boodskap (DB)

My broers en susters, doen wat ek gedoen het. Wees my navolgers. Terwyl ek nie daar is nie, moet julle die mense se voorbeeld volg wat die wedloop net soos ek hardloop. Dit is belangrik dat julle die regte mense volg.

Lees volledige hoofstuk Filippense 3

Kyk Filippense 3:17 in konteks