Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 3:12 Die Boodskap (DB)

Ek wil nie voorgee dat ek geestelik al alles het of al geestelik by die wenpaal verby is nie. Ek span nou eers alles in my in om daardie doel te bereik, juis omdat Jesus sy hand na my uitgesteek en my vasgegryp het.

Lees volledige hoofstuk Filippense 3

Kyk Filippense 3:12 in konteks