Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 2:28 Die Boodskap (DB)

Ek sal hom so gou moontlik na julle toe terugstuur. Ek kan my nogal voorstel hoe bly julle gaan wees wanneer julle hom weer in lewende lywe sien. Vir my sal dit ook goed wees, want dan hoef ek my nie meer oor hom te bekommer nie.

Lees volledige hoofstuk Filippense 2

Kyk Filippense 2:28 in konteks