Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 2:27 Die Boodskap (DB)

Dit het hom ook gepla dat julle van sy siekte gehoor het. Glo my, hy was baie siek. Hy het by die dood omgedraai. Maar God het nie van hom vergeet nie en hom gesond gemaak. God was nie net vir hom goed nie, maar ook vir my. As hy gesterf het, sou die hartseer vir my byna te veel gewees het.

Lees volledige hoofstuk Filippense 2

Kyk Filippense 2:27 in konteks