Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 1:28 Die Boodskap (DB)

Moenie dat die ander wat van julle verskil, julle senuagtig of bang maak nie. Die feit dat julle nie sommer weghardloop nie, sal vir hulle wys dat hulle op die verkeerde pad en julle op die regte pad is. Julle pad loop na God toe. Hy is die Een wat julle red omdat julle in Christus glo. Ons het dit nie verdien nie, maar God het dit ter wille van Christus vir ons gedoen.

Lees volledige hoofstuk Filippense 1

Kyk Filippense 1:28 in konteks