Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 1:10 Die Boodskap (DB)

Dan sal julle altyd die beste keuses kan maak. Dit sal sorg dat wanneer Jesus weer kom, niemand ’n vinger na julle sal kan wys en julle van swakhede beskuldig nie. In alles wat julle doen, sal mense kan sien dat julle verhouding met God reg is.

Lees volledige hoofstuk Filippense 1

Kyk Filippense 1:10 in konteks