Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 1:1 Die Boodskap (DB)

Paulus en Timoteus, twee mense wat Christus Jesus dien met alles wat hulle het, het hierdie brief geskryf. Die brief is bedoel vir al die mense in Filippi wat God s’n is omdat hulle Christus Jesus ken. Dit is ook bedoel vir die gemeente se leiers en dié wat aangewys is om die gemeente te help versorg.

Lees volledige hoofstuk Filippense 1

Kyk Filippense 1:1 in konteks