Ou Testament

Nuwe Testament

Filemon 1:20 Die Boodskap (DB)

My liewe broer in die Here, bewys my tog hierdie groot guns. Neem Onesimus met oop arms terug. Ek vra dit nie ter wille van myself nie, maar ter wille van die saak van die Here. As jy dit doen, sal my hart oorloop van vreugde as jou broer in Christus.

Lees volledige hoofstuk Filemon 1

Kyk Filemon 1:20 in konteks