Ou Testament

Nuwe Testament

Filemon 1:19 Die Boodskap (DB)

Daarom skryf ek, Paulus, hier groot en duidelik: “EK SAL ALLES BETAAL.”Terloops, voordat jy rekenings begin uitskryf, ek hoef jou seker nie te herinner aan wat jy my nog alles skuld nie, of hoe? Jy is jou ganse nuwe lewe as gelowige aan my verskuldig.

Lees volledige hoofstuk Filemon 1

Kyk Filemon 1:19 in konteks