Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 6:24 Die Boodskap (DB)

Mag God, die Vader, en die Here Jesus Christus vir julle die vrede gee wat net God kan gee. Mag die Vader en Jesus Christus vir julle die liefde en geloof gee wat julle nodig het. Mag God baie goed wees vir almal wat ons Here Jesus Christus vir ewig en altyd sal bly liefhê.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 6

Kyk Efesiërs 6:24 in konteks