Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 6:20 Die Boodskap (DB)

Al sit ek nou hier in die tronk, het God my aangestel om die goeie nuus aan almal te vertel. Bid tog asseblief dat ek nie bang sal wees om die boodskap so reguit en duidelik te verkondig soos ek moet nie.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 6

Kyk Efesiërs 6:20 in konteks