Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 5:4 Die Boodskap (DB)

Oppas wat julle sê. Moenie lelik praat, vuil stories of skurwe grappe vertel nie. Dit pas nie by ’n Christen nie. Praat liewer só dat dit vir God aangenaam is om te hoor.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 5

Kyk Efesiërs 5:4 in konteks