Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 5:25 Die Boodskap (DB)

Vir die man wil ek die volgende sê: Jy moet jou vrou liefhê; wees lojaal teenoor haar en kom jou verpligtings teenoor haar na soos Christus dit teenoor sy kerk doen. Hy het selfs sy lewe ter wille van die kerk gegee toe dit nodig was.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 5

Kyk Efesiërs 5:25 in konteks