Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 5:10 Die Boodskap (DB)

Leef dus soos mense wat niks wil wegsteek nie, maar wat alles oop en bloot in die lig doen. (Iemand wat so leef, is goed vir ander, tree op soos God van hom verwag en staan by die waarheid.) As julle iets doen, vra of die Here daarmee tevrede sal wees.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 5

Kyk Efesiërs 5:10 in konteks