Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 4:8 Die Boodskap (DB)

God sal vir my die prys gee wat sal sê dat my saak met Hom heeltemal reg is. Wanneer God besluit om die prysuitdeling te hou, sal die Here, wat die pryse regverdig sal uitdeel, vir my my prys gee. Nie net ek sal ’n prys kry nie, maar almal wat daarna uitsien dat Christus Jesus weer moet kom.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 4

Kyk 2 Timoteus 4:8 in konteks