Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 4:7 Die Boodskap (DB)

As jy die lewe met ’n wedloop kan vergelyk, kan jy sê dat ek daardie wedloop goed gehardloop het. Ek het dit klaargemaak en tot aan die einde het ek op God bly vertrou. Ek het ’n prys vir die wedloop gewen.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 4

Kyk 2 Timoteus 4:7 in konteks