Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 4:3 Die Boodskap (DB)

Die tyd sal kom wanneer mense nie meer belang sal stel om na die waarheid te luister nie. Hulle sal eerder wil aanloop agter dinge wat vir hulle lekker is. Daarom sal hulle liewer na predikers toe stroom wat net vir hulle vertel wat hulle graag wil hoor.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 4

Kyk 2 Timoteus 4:3 in konteks