Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 4:2 Die Boodskap (DB)

Met God en Jesus as getuie sê ek vir jou: vertel vir almal die boodskap van God. Jy moet altyd reg wees om dit te doen, maak nie saak wanneer nie. As ander ’n klomp onsin vertel, help hulle reg. As hulle nie wil luister nie, praat kwaai met hulle en as iemand moedeloos is, praat hom moed in. Wees geduldig terwyl jy mense stap vir stap help om God se dinge beter te verstaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 4

Kyk 2 Timoteus 4:2 in konteks