Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 3:2 Die Boodskap (DB)

Ek gaan ’n lysie maak van wat mense dan alles sal doen. Elkeen sal net aan homself dink en niks vir ander omgee nie. Geld gaan vir hulle alles in hulle lewe word. Hulle gaan ’n klomp grootmonde wees wat dink hulle is beter as ander mense. Hulle sal nie omgee om ander mense baie seer te maak met hulle beledigings nie en hulle sal hulle nie meer steur aan hulle ouers nie. Hulle sal ondankbaar wees en niks vir God omgee nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 3

Kyk 2 Timoteus 3:2 in konteks