Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 2:9 Die Boodskap (DB)

Dit is die kern van die goeie boodskap wat ek vir julle vertel. Daarvoor kry ek swaar, al moet ek soos die een of ander krimineel geboei hier in die tronk sit. Gelukkig kan niemand ooit God se boodskap met kettings vasmaak en in ’n tronk gooi nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 2

Kyk 2 Timoteus 2:9 in konteks