Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 2:10 Die Boodskap (DB)

Daarom gee ek nie om om swaar te kry nie. Ek doen dit ter wille van die mense wat God gekies het. So kan hulle saak met God ook reg wees omdat hulle Jesus s’n is en kan hulle voel hoe wonderlik dit is om ’n Christen te wees. Dit is iets wat niemand van ons kan wegvat nie. Dit sal vir ewig duur.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 2

Kyk 2 Timoteus 2:10 in konteks