Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 2:5 Die Boodskap (DB)

Laat ek nog ’n voorbeeld gee. Sê nou ’n atleet neem aan ’n resies deel. Hy sal net kan wen as hy al die reëls mooi nagekom het, anders word hy gediskwalifiseer.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 2

Kyk 2 Timoteus 2:5 in konteks