Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 2:4 Die Boodskap (DB)

’n Soldaat se werk is om te doen wat sy bevelvoerder vra. Hy moet hom nie besig hou met allerhande ander dingetjies wat niks met sy werk as soldaat te doen het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 2

Kyk 2 Timoteus 2:4 in konteks