Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 2:14 Die Boodskap (DB)

Dit is regtig net aan die Gees te danke dat julle nou glo. Toe ons die goeie nuus aan julle bekend gemaak het, het julle sy roepstem gehoor. Daarom sal julle ook deelhê aan ons Here Jesus Christus se heerlikheid. Julle sal eendag by Hom in al sy hemelse glans en glorie gaan bly.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 2

Kyk 2 Tessalonisense 2:14 in konteks