Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:4 Die Boodskap (DB)

God laat nie met Hom speel nie. Onthou julle nog hoe Hy selfs ’n klompie engele wat teen Hom gesondig het, nie gespaar het nie. Hy het hulle in die hel gegooi. Daar word hulle nou in die pikdonker dieptes gevange gehou totdat die groot oordeelsdag aanbreek.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:4 in konteks