Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:14 Die Boodskap (DB)

Watter skaamtelose mense! Hulle kan hulle oë nie van ander mense se huweliksmaats afhou nie. Die een perversiteit na die ander is hulle kos. Ongelukkig verlei hulle ook ander mense wie se geloof nog nie so sterk is nie om al hierdie dinge saam met hulle te doen. Boonop is hulle geldgierig, die vervloekte spul!

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:14 in konteks