Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:1 Die Boodskap (DB)

Ongelukkig was daar nog altyd ’n klomp vals profete in Israel. Binnekort gaan dieselfde daar by julle gebeur. ’n Klomp mense sal allerhande skewe sienings oor God daar by julle probeer insmokkel. Hulle sal ’n bespotting maak van die Here wat hulle losgekoop het. Ek sê vir julle: hulle oordeel is voor die deur, en baie gou ook!

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:1 in konteks