Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 1:6 Die Boodskap (DB)

Saam met kennis gaan selfbeheersing. Moenie toelaat dat sondige begeertes julle ooit onderkry nie.  Saam met selfbeheersing gaan standvastigheid. Hou aan glo. Staan sterk!  Saam met standvastigheid gaan ’n lewe wat God verheerlik. Maak God se Naam groot in alles wat julle doen. 

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 1

Kyk 2 Petrus 1:6 in konteks