Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 1:12 Die Boodskap (DB)

Al weet julle alles wat ek vir julle gesê het, moet ek julle altyd weer van voor af daaraan herinner. Ook al staan julle vas in die Here se waarheid, moet ek nog ’n slag vir julle sê hoe om tot eer van die Here te leef.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 1

Kyk 2 Petrus 1:12 in konteks